Bergsig Self-Catering
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Leeupaadjie Street, Steiltes, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bergsig selfsorg is in 'n rustige en stil woonbuurt geleë. Die 3 selfsorg-eenhede het hul eie braai op die stoep met die wonderlikste uitsig oor die berg.
Die eenhede bestaan uit selfsorg-eenhede met 2,4 en 6 slaapplekke en 'n dubbelkamer elk met sy eie braai op die stoep, DStv, lugversorging en veilige parkeerplek.
Bergsig selfsorg is 'n perfekte oornagplek op pad na die Krugerwildtuin. Bergsig selfsorg word deur die eienaar bestuur en ons maak seker jy voel tuis hier by ons.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Christo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 87
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 18 Leeupaadjie Street, Steiltes, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
- Gaste dink Bergsig Self-Catering het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Leeupaadjie Street, Steiltes, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang