Successfully reported
+30

Beryl1 Guest House

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Beryl Avenue, Flamwood, Klerksdorp, 2572, Noordwes
  • Vanaf R880 R792 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Beryl1 Guest House bied verblyf in luukse kamers in Flamwood, 'n rustige en moderne residensiële area in Klerksdorp, Noordwes.

Verblyf is beskikbaar in 8 gemaklike kamers wat geskik is vir 16 gaste. Die kamers sluit 'n Dubbelkamer, 2-Enkelbedkamer en Gesinskamer in. Die Dubbelkamer het 'n koningin-/koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar WiFi, lugversorging, 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale.

Die 2-Enkelbedkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar lugversorging, 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale.

Die Gesinskamer het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Verder is daar lugversorging, 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n TV met die volle DStv-pakket.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, 'n wasgoeddiens en braai-area in.

Beryl1 Guest House is in 'n gegoede buurt wat slegs 3 km vanaf Matlosana Mall, restaurante en verskeie privaat hospitale is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Cecilia Z
Saam met lewensmaat
5.0
Voel soos huis weg van die huis. Heerlik. Dankie vir die gasvryheid en omgee.
Okt 2025
Yolandi P
Saam met vriende
5.0
Ons het dit vreeslik geniet om hier te bly. Beslis 'n lekker plek om te slaap. Die gasheer was 'n baie aangename persoon en het ons dadelik verwelkom....
Sien meer
Okt 2025
Cecilia Z
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf! Heerlik gebly, skoon, netjies, en baie vriendelik en opreg ontvang.
Sep 2025
Tanya I
5.0
I was warmly greeted and I will definitely choose Beryl1 again! Perfect! Such a warm welcome when I arrived and my room was heated alre...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Archie B
5.0
Relaxed and a most pleasant stay. Relaxed stay in a nice clean place, with helpful and friendly hosts giving useful information about.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Egbert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 1 Beryl Avenue, Flamwood, Klerksdorp, 2572, Noordwes
  • Gaste dink Beryl1 Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R880
R 880 R 792
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R880
R 880 R 792
per nag, vir 2 mense
Vanaf R880
R 880 R 792
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Beryl Avenue, Flamwood, Klerksdorp, 2572, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjYWRlYjU2LWY0M2MtNDJmNC1iMGYxLTk5ZTE0Zjg0MTY4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880 nouVanaf R792 per nag, vir 2 mense 114 5 1 5 1 Beryl Avenue Flamwood 2572 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.840901279287 26.688151359558
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang