Successfully reported
+50

Bethulie Guest Farm

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 16 Wardhaugh Street, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bethulie Guest Farm is 'n historiese familiehuis, omring deur die Karoo se grasveld met berge in die agtergrond. Die gasteplaas bied 'n gerieflike oorstopplek vir reisigers in die vreedsame dorpie Bethulie.

Die gastehuis is ontwerp deur die beroemde argitek Sir Herbert Baker. Die huis het 5 ruim, elegante kamers en elkeen het 'n oopplan-badkamer. Dit is pragtig opgeknap en stylvol gemeubileer met die oorspronklike houtvloere en 'n tradisionele Suid-Afrikaanse stoep waar gaste 'n skemerkelkie kan geniet terwyl hul oor die ooptes uitkyk.

Daar is 'n paar hektaar pekanneutbome op die plaas en die plaaskombuis bedien organiese groente (in seisoen), slaai en heerlike maaltye. Maaltye kan op versoek beplan word volgens individuele voorkeure.

Bethulie is 'n dorpie met verskeie geskiedkundige besienswaardighede en 'n paar klein restaurante. Noord van die dorp is die Bethuliedam met vakansieoorde en 'n natuurreservaat waar inheemse bokke voorkom. Bewonder die sonsondergange van die damwal af of gaan op jou eie wildrit of saam met 'n toergids.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 200 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Pieter D
Saam met lewensmaat
5.0
Sal aanbeveel. Lekker gebly, mooi gebou en die ontbyt was ook baie lekker.
Sep 2025
Esme V
Saam met lewensmaat
5.0
'n juweel in Bethulie. Stylvolle akkommodasie, uiters gerieflik, netjies en skoon, pragtige huis, uitsonderlike kliëntediens en gasvryheid, heerlik ge...
Sien meer
Sep 2025
Eugene G
Saam met lewensmaat
5.0
Dit het al ons verwagtinge oortref! Dit is nog mooier as wat die foto's weerspieël. Ons het die pragtige outydse dekor baie geniet! Wonderlike genotvo...
Sien meer
Sep 2025
Bev D
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent, I highly recommend Bethulie Guest Farm as a place to stay. We loved our stay, the hospitality and meals were excellent! We w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Tiens B
Saam met lewensmaat
5.0
Onverbeterlik! Sowat van gasvryheid het ons lanklaas beleef. Kos, aandete en ontbyt was smaakvol en heerlik! Porsies meer as genoeg!
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 200

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 16 Wardhaugh Street, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Gaste dink Bethulie Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 16 Wardhaugh Street, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiYTM2ZWM3LTIyYjktNDQ1ZC04ODU1LTc1MDhjNWFiODgwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 200 5 1 5 16 Wardhaugh Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -30.495454 25.989561
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang