Successfully reported

Bethulie Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 200 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Pieter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal aanbeveel. Lekker gebly, mooi gebou en die ontbyt was ook baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

'n juweel in Bethulie. Stylvolle akkommodasie, uiters gerieflik, netjies en skoon, pragtige huis, uitsonderlike kliëntediens en gasvryheid, heerlik geëet - baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit het al ons verwagtinge oortref! Dit is nog mooier as wat die foto's weerspieël. Ons het die pragtige outydse dekor baie geniet! Wonderlike genotvolle tyd wat net te kort was. Sal beslis vir ten minste 2 dae in die toekoms bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bev D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Excellent, I highly recommend Bethulie Guest Farm as a place to stay. We loved our stay, the hospitality and meals were excellent! We were made to feel very special and will definitely stay at Bethulie Guest Farm again! I would have liked to spend an extra night so that we could explore the town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiens B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Onverbeterlik! Sowat van gasvryheid het ons lanklaas beleef. Kos, aandete en ontbyt was smaakvol en heerlik! Porsies meer as genoeg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrietta C
1 nag
5.0
Aug 2025

Pragtige historiese huis wat so mooi gemeubileer is. Veilig. Heerlike etes. Ons het ons verblyf baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida B
1 nag
5.0
Aug 2025

Ons kyk met 'n ander gesindheid na 'oornag'. Wat 'n heerlikheid! Wat 'n voorreg om op Bethulie Guest Farm te kon oornag. Ons sou graag langer wou bly, maar ons kon ongelukkig nie. Ons was uit ons nate bederf. Baie dankie aan Deborah vir jou gasvryheid en Jessie vir jou heerlike, over-the-top maaltyd. Julle sien ons beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderlik! Ons het heerlik gebly, ons was al voorheen daar en kan geen fout vind met enigiets nie. Die personeel is baie vriendelik. Dit is maar altyd die plek waar ons bly as ons Vrystaat toe ry. Die hele Bethulie is gesaai met vriendelike mense. Sal beslis weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustige omgewing met omgeë mense en briljante diens. Dit is 'n pragtige gastehuis met uitstekende diens. Een van die beste wat ek nog gebruik het in die land.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alma D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Pragtige stylvolle en gerieflike verblyf. Hierdie was weereens een van daai juwele wat ek ontdek het op die mees onverwagse plek. Pragtig gemeubileer, persoonlike diens en heerlike aandete en ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 200

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 16 Wardhaugh Street, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiYTM2ZWM3LTIyYjktNDQ1ZC04ODU1LTc1MDhjNWFiODgwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 200 5 1 5 16 Wardhaugh Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -30.495454 25.989561
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang