Beulah Land Guest House & Self-Catering Accommodation
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 18 Diamond Crescent, Highbury Kuils River, Cape Town, 7580, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Beulah Land Gastehuis & Selfsorg Akkommodasie geleë in Highbury, Kuilsrivier wat in die Noordelike Voorstede van Kaapstad geleë is. 
Die gastehuis is sentraal geleë ten opsigte van meeste toeriste-aantreklikhede wat Kaapstad kan bied en is binne 'n radius van 20 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Die gastehuis bied 5 slaapkamers. Daar is 3 dubbelkamers, 1 tweepersoonskamer, 'n oopplan-suite met 'n jet-spa-bad. Ons het 4 selfsorg-eenhede, 3 1-slaapkamer-eenhede en 1 Bachelor Pad. Elke kamer beskik oor 'n stort/toiletbadkamer. Die eenhede is almal volledig toegerus met 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale, WiFi-toegang, draagbare verwarmer, waaiers en tee- en koffiemaakgeriewe. 
Beulah Land Guest House het 'n gemeenskaplike sitkamer en eetarea met 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Franray Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 18 Diamond Crescent, Highbury Kuils River, Cape Town, 7580, Wes-Kaap
- Gaste dink Beulah Land Guest House & Self-Catering Accommodation het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 18 Diamond Crescent, Highbury Kuils River, Cape Town, 7580, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang