Successfully reported
+42

Beulah Land Guest House & Self-Catering Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Diamond Crescent, Highbury Kuils River, Cape Town, 7580, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Beulah Land Guest House & Self-Catering Accommodation is in Highbury geleë in Kuilsrivier. Dit is in die Noordelike Voorstede van Kaapstad.

Die gastehuis is ideaal geleë en sentraal ten opsigte van baie van die besienswaardighede wat Kaapstad het om te bied. Dit is ook binne 'n 20 minute-radius van Kaapstad Internasionale Lughawe.

Die gastehuis het 5 slaapkamers. Daar is 3 dubbelkamers, 1 kamer met 2 enkelbeddens, en 'n oopplan-suite met 'n jet-spabad. Daar is ook 4 selfsorg-eenhede, 3 eenslaapkamer-eenhede en 1 enkeleenheid. Elke kamer het 'n badkamer met 'n stort en toilet en beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, draagbare verwarmer, 'n waaier en tee- en koffiemaakgeriewe.

Beulah Land het 'n gemeenskaplike sitkamer en eetarea met 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Franray Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 18 Diamond Crescent, Highbury Kuils River, Cape Town, 7580, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beulah Land Guest House & Self-Catering Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Diamond Crescent, Highbury Kuils River, Cape Town, 7580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkMzFhYzM0LWM2NTItNDhmMC1iODQ2LTUyZjA1N2ZjZDE2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 18 Diamond Crescent Highbury Kuils River 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.95059 18.68601
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang