Bien-Etre
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- The Green Unit
- Selfsorg.
Huisreëls
Die eiendom maak gebruik van sonpanele. Rook is verbode in die kamers. Die eiendom word deur sonenergie ondersteun. Daar is ligte, TV's en proppe beskikbaar tydens beurtkrag. Indien gaste ekstra verhitting benodig, is 'n gasverwarmer teen 'n bykomende koste beskikbaar. Die gasbottel word geweeg en die gas betaal 'n bykomende koste, bereken op hoeveel gas gebruik word. Parkering agter die sekuriteitshek word nie altyd gewaarborg nie. Indien dit 'n belangrike faktor is, word gaste aangeraai om vooraf beskikbaarheid na te gaan.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 10
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 14 Garton Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang