Biesiespoort Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R63, Biesjespoort Farm 140, Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Biesiespoort Gastehuis bied gemaklike oornag- en selfsorgverblyf op 'n pragtige historiese plaas, net 3 km buite die bekoorlike Karoo-dorp Loxton. Hierdie vierde-generasie plaas bied die perfekte omgewing vir 'n rustige plattelandse toevlugsoord, met skilderagtige stap-, draf- en fietsroetes beskikbaar vir gaste om te geniet, tesame met 'n verskeidenheid plaasdiere om te sien.
Gaste kan kies tussen die Slaap-Oor-Eenheid en die Selfsorg-Eenheid, beide op dieselfde eiendom geleë. Die Slaap-Oor-Eenheid beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n knus sitkamer, 'n sonkamer en 'n eetarea, ideaal om saam met vriende of familie te ontspan. Vir koue winteraande is daar 'n verwelkomende binnenshuise kaggel, terwyl 'n plonspoel 'n verfrissende ontsnapping bied gedurende die warmer maande. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die eiendom.
Of jy nou 'n stylvolle oornagplek soek of 'n langer plaasverblyf beplan, hierdie eenheid bied bekostigbare gemak en kan op sy eie of saam met die selfsorg-eenheid bespreek word vir gesinne of groepe wat kwaliteit tyd saam wil deurbring. Veilige parkering word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Hanneke Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 32
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- R63, Biesjespoort Farm 140, Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Gaste dink Biesiespoort Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R63, Biesjespoort Farm 140, Loxton, 6985, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang