Biesiespoort Gastehuis
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Sep 2025 tot 25 Nov 2025.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- koffie, tee, melk, suiker, beskuit, opwasmiddel, vaddoeke, sout, pepper, olyfolie, braaisout, 1 x9kg hout, blitz, ys, sap en 5l gebottelde water
Huisreëls
Let asseblief daarop dat hierdie 'n rookvrye eenheid is.
Aktiwiteite beskikbaar met vooraf reëling: vir natuurliefhebbers en avontuursoekers bied Biesiespoort 'n verskeidenheid aktiwiteite. Roetes van 5, 10 en 25 km vir stappers, draffers en fietsryers word gratis aan gaste verskaf.
Ons bied die volgende begeleide toere teen 'n bykomende koste per persoon aan:
Dorpstoer: daagliks om 10:00, kom ervaar die sjarme van Loxton met sy kleurvolle geskiedenis en lewendige besienswaardighede.
Korbeel-toer: daagliks om 14:00, op hierdie toer sal die gids jou op 'n interessante reis deur Karoo-struike en die unieke smaak van Karoo-lam na die historiese kothuise neem.
Sonsondergang-ervaring: daagliks om 16:00, sluit by ons aan vir 'n onvergeetlike sonsondergang-ervaring in die asemrowende Karoo, waar eindelose horisonne helder kleure ontmoet, vergesel van warm Karoo-gasvryheid.
Vir kinders is daar lieflike oop ruimtes waar hulle vrylik kan rondhardloop of in die laan kan fietsry. Verskeie plaasdiere kan ook op die eiendom gesien word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Biesiespoort Plaas, Loxton, 6985, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang