Successfully reported
+78

Bietjie Bosveld Lodge

  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 376, Oude Dorp, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bietjie Bosveld Lodge is 'n privaat eiendom geleë op 'n rustige landskap in die Oudedorp-omgewing net 16 km buite Potchefstroom in die Noordwes Provinsie. Die lodge kyk uit oor 'n ongerepte bosveld wat 'n oorvloed voëllewe en rustigheid bied. Bietjie Bosveld Lodge is die perfekte vakansieplek om 'n ontspanne wegbreek weg van die gewoel van die stadslewe te geniet.

Gaste kan kies tussen selfsorg-chalets of safari-tent-chalets. Alle chalets is netjies en skoon en toegerus met alle geriewe wat badhanddoeke, eendvere-duvets, fyn linne en 'n keuse van kussings insluit om seker te maak jy voel tuis weg van die huis af. Ander geriewe in die chalets sluit 'n oopplan-kombuis, -leefarea, 'n TV, 'n braai-area en patio in.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, 'n boma-area waar gaste kan braai en veilige parkeerplek in.

Binne 'n radius van 5 km vanaf die lodge is daar 'n slaghuis, drankwinkel, kliniek, motorhuis en algemene handelaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 211 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Anastasia V
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker kamp gevoel wegbreek sonder om die huis in te pak. Baie netjies. Ons het lekker gebly en is baie impressed omdat alles wat 'n mens nodig het be...
Sien meer
Sep 2025
Carina V
Gesin met tieners
5.0
Rustigheid. Baie lekker gebly, rustige omgewing.
Jul 2025
Tim B
Besigheidsreis
5.0
Quiet and clean. Quiet spot where you can wake up to the sounds of the bush and farm animals. I enjoyed my stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Hennie C
Gesin met klein kinders
5.0
Salig. Baie goeie kommunikasie en vriendelike diens ontvang. Tiptol was perfek vir 'n oornag vir 'n man en vrou met een of twee klein kinders.
Apr 2025
Lee-anne V
Gesin met klein kinders
5.0
Very good stay. Very good service. Love this place. Owners are very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nelly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 211

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Plot 376, Oude Dorp, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Bietjie Bosveld Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 376, Oude Dorp, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d24d57631eb1ac04dba110133b55b4e82c490935828411fccd8cb3c31c0c44105a67c13597e6bdb7dbd3d8bc83a1501277f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 211 5 1 5 Plot 376 Oude Dorp 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.583221433997 27.065986096859
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang