Big Bay Beach Club 37
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Java Avenue, 37 Big Bay Beach Club, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 705 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Big Bay Beach Club 37 is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand, 'n voorstad met 'n pragtige uitsig oor Tafelberg, en is die perfekte plek vir diegene wat Kaapstad of die omliggende gebied besoek. Die goue strand is ideaal vir watersport soos windsurf en vlieërbranderry, terwyl ander aktiwiteite soos vierwielmotorfietsry, stap, inkopies doen en uiteet naby geniet kan word. Big Bay Beach Club 37 bied ononderbroke elektrisiteit deur middel van rugsteunkrag wat binne die eiendom is.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed met 'n uittrekbare enkelbed daaronder. Die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n skottelgoedwasser, 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met geselekteerde DStv-kanale. Gratis WiFi word ook voorsien.
Die sitkamer lei na die sonkamer met 'n tafel vir 4, wat weer lei na die balkon met uitsigte oor die see en die berge, 2 sonstoele, 2 geweefde patio-leunstoele, 'n geweefde patio-rusbank vir 2 en ingeboude braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 767
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Java Avenue, 37 Big Bay Beach Club, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Big Bay Beach Club 37 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Java Avenue, 37 Big Bay Beach Club, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang