Successfully reported
+58

Big5Haven

Gastehuis
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 26 Aug 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 30 Silverleaf Street, Van Dyk Park, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Vanaf R870 R740 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Big5Haven bied bekoorlike selfsorgverblyf in die suidelike, sentrale kant van Boksburg. Die verblyf is in die Van Dyk Park-omgewing geleë en is bekend vir sy pragtige wildtema en is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers.

Verblyf word in 3 verskillende kothuise, elk met 'n privaat badkamer, gebied. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets en skoon linne. Die badkamers het 'n toilet en óf 'n stort óf 'n bad. Elke eenheid het 'n privaat ingang en kombuisgeriewe, eetareas en leefareas. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke is ook beskikbaar.

Verder is die verblyf binne maklike bereik van talle restaurante, die Bukkenburg Pottery Studio, Bontebok Nasionale Park en 'n organiese koswinkel. Dit is ook slegs 4,2 km vanaf die Carnival City Casino geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Leon W
Besigheidsreis
5.0
Netjies en skoon. Die verblyf was baie netjies en skoon.
Feb 2025
Letitia G
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker rustig. Baie rustig gewees. Netjies en skoon en die beddens slaap ongelooflik lekker! Sal vir seker weer hier bly.
Nov 2024
Jo V
5.0
Very nice. Excellent venue. Fantastic host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Danielle T
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Was 'n besondere ervaring, het dit baie geniet.
Jul 2024
Corne P
5.0
Baie lekker gebly. Vriendelike fantastiese diens. Vreeslik lekker gebly. Gasheer en gasvrou was so behulpsaam en soveel moeite gedoen. Was verwelkom m...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 30 Silverleaf Street, Van Dyk Park, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink Big5Haven het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R870
R 870 R 740
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R870
R 870 R 740
per nag, vir 2 mense
Vanaf R870
R 870 R 740
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 30 Silverleaf Street, Van Dyk Park, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c1d1e0aace8eb21e32a134866611e97f130613099a2c9244754ad7dc300fbc6f2948b6c0e9aa6affb373a636ae8e61c8ac1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R870 nouVanaf R740 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 30 Silverleaf Street Van Dyk Park 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -26.2661057 28.294638
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang