Big5Haven
Beskrywing
Elephant Cottage bied slaapplek aan vir 2 volwassenes, en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea wat op versoek vir 2 ekstra persone gebruik kan word. As jy bespreek, voeg asb die ekstra persone by onder kindertariewe – selfs al is dit volwassenes die tarief is oop vir enige ouderdomme. Asb die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, ketel, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Dit lei na 'n sitarea met 'n gemaklike rusbanke. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke is beskikbaar. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Belangrik: Die bedrag word slegs vir 2 persone ingesluit en nie 4 nie. Kliente sal aanspreeklik gehou word as hulle net vir 2 bespreek het, maar 4 mense daag op.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbed vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Partytjies en funksies word nie toegelaat nie.
Stilte moet tussen 22:00 en 06:00 gehandhaaf word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Big5Haven Lion Cottage bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 1 dubbelbed en die tweede slaapkamer het 1 enkelbed. Boonop is daar ook 1 kindergrootte matras wat beskikbaar is indien gereël. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en stort. As jy bespreek asb voeg die ekstra 4de persoon onder kinder tarriewe by. Die kombuisie is met 'n yskas, ketel, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke. Dit is ideaal vir gaste wat wil ontspan aangesien dit 'n mooi uitsig oor die groen tuin het. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke is beskikbaar. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Let op Belangrik: Die bedrag word slegs vir 3 persone ingesluit en nie 4 nie. Kliente sal aanspreeklik gehou word as hulle net vir 3 bespreek het, maar 4 mense daag op.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Partytjies en funksies word nie toegelaat nie.
Stilte moet tussen 22:00 en 06:00 gehandhaaf word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Big5Haven bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, waarvan 2 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bad en 'n wasbak het , die derde het en suite-badkamer het 'n toilet en stort en dan vierde Slaapkamer beskik van een enkel bed. As jy wil bespreek vir 7de persoon asb voeg die ekstra persone onder kinder tarriewe by al is dit volwassenne dieselfde tarief is oop vir enige ourderdom. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, ketel, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Dit lei na 'n sitarea met 'n gemaklike rusbanke. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke is beskikbaar. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Let op Belangrik: Die bedrag word slegs vir 6 persone ingesluit en nie 7 nie. Kliente sal aanspreeklik gehou word as hulle net vir 6 bespreek het, maar 7 mense daag op.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Partytjies en funksies word nie toegelaat nie.
Stilte moet tussen 22:00 en 06:00 gehandhaaf word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 30 Silverleaf Street, Van Dyk Park, Boksburg, 1459, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang