Successfully reported

Bij De Graaff

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Beatrix K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker, rustige en veilige kuier. Ons het 6 nagte oorgeslaap en het heerlik gebly. Alles wat nodig was, was beskikbaar in die eenheid. Eenheid was netjies en skoon. Baie goeie sekuriteit en veilige parkering vir voertuie. Lieflike braaiplek vir buite kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janika
Bij De Graaff
Hi Beatrix, ons is baie bly om te hoor dat julle die tyd by ons geniet het! Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie!

Lourencia H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker plekkie om oor te slaap, sal definitief dit weer gebruik. Baie dankie, beide kamers was gerieflik ingerig en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janika
Bij De Graaff
Hallo Lourencia, baie dankie vir jou terugvoer. Dit word baie waardeer!

Reinette D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Pragtige, netjiese plek, vriendelike diens, sal dit aanbeveel. Pragtige, netjiese plek, vriendelike diens, sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Janika
Bij De Graaff
Hallo, baie dankie vir jou terugvoer, dit word baie waardeer!

Elsa S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Baie netjies verblyf met uitstekende diens. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid was skoon en netjies met al die nodige vir 'n gerieflike verblyf. Janika, ons gasvrou, was baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om na ons behoeftes om te sien. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Janika
Bij De Graaff
Hi Elsa, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is baie bly dat julle lekker gebly het!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janika Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Park Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ac1287a541ead69f851ca183707b17a1ab2f02683787fd5adf2fe26a3c7c2bd340c611a8e78dcd124e1ce345c37c7a61d79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 49 Park Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.24852961093 24.527520821461

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang