Bij De Graaff
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- The Long-stay
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- The Stop-over
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- The Comfy
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Respekteer asseblief medegaste deur geraas tot 'n minimum te beperk tussen 22:00 en 07:00. Rook is nie binne enige eenheid toegelaat nie. Gebruik asseblief die aangewese buite-areas as u wil rook. Ongelukkig word troeteldiere nie op die eiendom toegelaat nie. Slegs geregistreerde gaste word op die perseel toegelaat. Behandel asseblief alle meubels en geriewe met sorg. Gaste sal verantwoordelik gehou word vir enige skade of breekskade. Ons vra dat alle kombuis- en braai-areas skoon en netjies gelaat word na gebruik. Gaste is verantwoordelik vir die veilige bewaring van sleutels tydens hul verblyf. 'n Vervangingsfooi kan van toepassing wees indien sleutels verlore raak. Vir u veiligheid, maak asseblief seker dat alle deure en hekke gesluit is wanneer hulle die eenheid verlaat. Daar word van gaste verwag om te alle tye respekvol teenoor personeel, medegaste en die eiendom op te tree.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 Park Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang