Successfully reported

Bikiberg

Rusbiki
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid het sy eie aparte ingang van die patio af. Dit is ’n ruim twee-vertrek eenheid. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en-suite badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Die tweede vertrek is die kuierarea, eetkamer en kombuis. Dit is volledig toegerus met ’n induksieplaatjie, ketel, rooster, mikrogolf en ’n klein yskassie. Daar is ’n kaggel, tafel en stoele, asook ’n enkelbed in die vertrek. Die badkamer is voorsien van handdoeke, stortgel, sjampoe en toiletpapier. Daar is ’n haardroër en ’n verwarmer in die kamer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Verwarmer
Paneel
Volledige kombuis
Kaggel
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Stortjel
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Kaggel
Verwarmer
Paneel
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Tariewe is vir selfsorg. Troeteldiere word slegs toegelaat met vooraf reëling. Geen besoekers word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Blybiki
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed. Daar is ook 'n stort en 'n aparte toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, ketel, broodrooster, mikrogolf, induksie stoofplaat, potte en panne, en eetgerei. Die vermaakarea het 'n kombuisie en 'n kaggel.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Tariewe is vir selfsorg. Troeteldiere word slegs toegelaat met vooraf reëling. Geen besoekers word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kuierbiki
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • 4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Pragtige huis met 2 slaapkamers, 'n baie ruim oopplan-leefkamer, eetkamer en kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, 6-plaat gasstoof en 'n mikrogolfoond. Volledig toegerus vir selfsorg met 'n privaat ingang en veilige parkering. Die kamers het 'n dubbelbed in elk en die badkamer het 'n stort. Die hele huis is rolstoeltoeganklik. Die hoofhuis het gelamineerde vloere en is troeteldiervriendelik, slegs indien vooraf gereël. Dit het ook 'n heining.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Ekstra enkelmatras

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Verwarmer
Gas
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Kaggel
Verwarmer
Gas
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Tariewe is vir selfsorg. Troeteldiere word slegs toegelaat met vooraf reëling. Geen besoekers word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wagbiki
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Daar is ook 'n kombuis met 'n yskassie, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, induksiestoofplaat, potte en panne, en die nodige eetgerei.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Tariewe is vir selfsorg. Troeteldiere word slegs toegelaat met vooraf reëling. Geen besoekers word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 484 Swart Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91e979389389b66ccfb39c09e9c95b1d58a199b093af67cb7c232301c1ade98aa4608019494c751ac1e23885da7be8fde21e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 191 5 1 5 484 Swart Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.507761051966 28.421566486359
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang