Successfully reported

BikiSkeef

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R550.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Daar word van gaste verwag om die spesiale instruksies wat met aankoms verskaf word, noukeurig na te gaan.

Die gas is verantwoordelik vir die gedrag van hul besoekers gedurende die huurtydperk en moet verseker dat die verblyf met sorg, respek en in ooreenstemming met die reëls soos uiteengesit in die spesiale instruksies gebruik word.

Die maksimum besetting van elke huis is beperk tot die gespesifiseerde aantal gaste.

Enige verlies of skade aan die akkommodasie, insluitend die meubels, linne, bykomstighede, toebehore, toerusting of ander items, sal uitsluitlik deur Be in McGregor beoordeel word, en daar sal van die gas verwag word om vir sodanige skade op versoek te betaal. Gaste moet Be in McGregor in kennis stel van enige verlies of skade voor vertrek.

Kinders moet te alle tye onder toesig wees.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Church Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbc7c5ff4e147584be796ac42d3db611288fe626cffc2aa4f7781f9f850635c9f9cab9de689e4b198170b46ce1540a7f1754?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 38 Church Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.948917778211 19.824776203069
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang