Successfully reported
+91

Billfish Apartments

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Stella Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 045 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Billfish Apartments bied gerieflike verblyf in pragtig ingerigte selfsorgwoonstelle in Ballito. Die eiendom self is hoog geleë en bied see-uitsigte en 'n lieflike swembad vir gaste om te geniet.

Verblyf word gebied in 4 eksklusiewe woonstelle wat voorsiening maak vir gaste wat 'n ontspannende en gemaklike vakansie wil hê of 'n bietjie tyd wil ontspan na 'n dag van sake. Elke smaakvol gemeubileerde woonstel het sy eie ingang en is toegerus met waaiers en lugversorgers vir daardie warm somersdae. Elke woonstel is toegerus met WiFi en 'n TV met volledige DSTV. Daar is parkeerplek van die straat af en 'n privaat braai-area. Die instansie het trappe en is nie raadsaam vir diegene wat sukkel met trappe klim nie.

Die ligging bied toegang tot skilderagtige strande, 'n verskeidenheid restaurante en winkelsentrums in Ballito.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lerato S
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. The host checked us in and recommended places for us to visit. The apartment is clean and has everything we need to make our s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Nadine R
Gesin met tieners
5.0
Fantastic. A warm welcome, amazing apartment with stunning views. Definitely a repeat journey!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Ninquja R
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike, skoon, veilige akkommodasie. Ons het heerlik gebly, die akkommodasie was skoon en netjies en die gasheer was baie behulpsaam en vriendelik. ...
Sien meer
Apr 2025
Gert J
Saam met lewensmaat
5.0
Onbeskryflik baie lekker gebly. Onbeskryflik lekker gebly, baie netjies en baie professioneel. Eienaars baie amazing.
Jan 2025
John W
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing stay in a very comfortable environment. Will be back. Really fantastic accommodation, clean and neat and the aircon is a big b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 22 Stella Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Billfish Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 045
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 045
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 045
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Stella Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxOGI3ODNhLWE5MGUtNDZjYS1hZTRkLWJhNDI3OTVmNDk4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 045 per nag (plek vir 4) 84 5 1 5 22 Stella Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.53546 31.21623
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang