Successfully reported
+124

Binnebos Gasteplaas

  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R52, Selonskraal Farm, Rustenburg, 2530, Noordwes
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Binnebos Gasteplaas word omring deur bosveld en bied selfsorgverblyf vir groepe of gesinne, 25 km vanaf Rustenburg.

Gaste het 'n keuse van chalets wat tussen 2 en 6 mense kan akkommodeer. Die chalets is ingerig met koninggrootte- of koningingrootte-beddens, beddens, dubbelbeddens, enkelbeddens en het privaat badkamers met storte en toilette.

Elke chalet het 'n privaat kombuis wat toegerus is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware, potte en panne, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Al die chalets maak elk oop op 'n privaat lapa met 'n boma en braaigeriewe waar gaste kan ontspan en na die sonsondergang kan kyk. Die lapa is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, eetgerei en breekware.

Binnebos Gasteplaas bied 'n gemeenskaplike swembad, asook geriewe vir korporatiewe funksies, konferensies en partytjies.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Margareth J
Gesin met klein kinders
5.0
Lekkerste kuier op die mooiste plaas. Dit was 'n fantastiese lekker paar dae by Binnebos Gasteplaas, die vriendelikste mense, ons het so welkom gevoel...
Sien meer
Okt 2025
Talitia C
Saam met vriende
5.0
Stunning. Beslis. Baie netjies. Oulike eienaars.
Sep 2025
Hendriena D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Verfrissend. Rustig en stilte. Dit was nog ons beste ondervinding gewees tot op datum. Gasheer en vrou het ons welkom laat voel. Netjies, ...
Sien meer
Sep 2025
Lorraine K
Gesin met tieners
5.0
Baie rustig. Beddens is gerieflik en gemaklik. Sal beslis terug wees.
Mrt 2025
Charlotte H
Saam met lewensmaat
5.0
Die verwelkoming het soos 'huis' gevoel. Ons het heerlik gebly by Binnebos Gasteplaas. Alles was netjies. Ons het voertuigprobleme gehad oppad na die ...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Louisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Off the R52, Selonskraal Farm, Rustenburg, 2530, Noordwes
  • Gaste dink Binnebos Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R52, Selonskraal Farm, Rustenburg, 2530, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff9e1e4f2407bd7b2b4b454d7aa0aff39276f16340f0ddbb2e1438f13d0e2bc84c6f4f97e5381241b430acd240ed7b1df8c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 Off the R52 Selonskraal Farm 2530 Noordwes 021 201 8901 11:00-16:00 10:00 -25.715253733015 27.060322546293
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang