Successfully reported

Binnebos Gasteplaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Margareth J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Lekkerste kuier op die mooiste plaas. Dit was 'n fantastiese lekker paar dae by Binnebos Gasteplaas, die vriendelikste mense, ons het so welkom gevoel. Dis die mooiste plekkies, gerieklik, skoon en beautiful. Ons sien julle sommer gou weer. Dankie vir julle gasvryheid, omgee en vriendelikheid. Dit was net 'n amazing experience. Dankie vir alles. Liefde, die Jonkers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louisa
Binnebos Gasteplaas
Baie dankie, dit word opreg waardeer en sien julle binnekort.

Talitia C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Stunning. Beslis. Baie netjies. Oulike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendriena D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties. Verfrissend. Rustig en stilte. Dit was nog ons beste ondervinding gewees tot op datum. Gasheer en vrou het ons welkom laat voel. Netjies, pragtige natuurskoon. Wooneenhede is die beste nog. Diens is uitstaande. Ons gaan dit ons permanente vakansieplek maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Baie rustig. Beddens is gerieflik en gemaklik. Sal beslis terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louisa
Binnebos Gasteplaas
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Groete, Louisa

Charlotte H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Die verwelkoming het soos 'huis' gevoel. Ons het heerlik gebly by Binnebos Gasteplaas. Alles was netjies. Ons het voertuigprobleme gehad oppad na die plaas en Louisa en Henk het ingeloer en tot laat vir ons gewag om seker te maak ons kom veilig by hulle aan. Met ons aankoms was ons ontvang met breë glimlagte en dit selfs nadat hulle pootuit was na hulle aankoms van Namibië.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louisa
Binnebos Gasteplaas
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Kom kuier gerus weer.

Carla A
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Home away from home. What a beautiful and peaceful place with very friendly hosts. All you need to have a breakaway from a busy life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Netjies, bekostigbaar en die moeite werd. Ons het heerlik gekuier. Genoeg hout was voorsien vir die hele tyd wat ons daar was. Louisa het ons verblyf nog meer aangenaam gemaak. Lekker staproetes en wild om te sien. Ons het definitief meer gekry as wat ons voor betaal het. Ek sal binnebos vir enige iemand aanbeveel. Ons sal definitief weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2025

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Louisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R52, Selonskraal Farm, Rustenburg, 2530, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff9e1e4f2407bd7b2b4b454d7aa0aff39276f16340f0ddbb2e1438f13d0e2bc84c6f4f97e5381241b430acd240ed7b1df8c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 Off the R52 Selonskraal Farm 2530 Noordwes 021 201 8901 11:00-16:00 10:00 -25.715253733015 27.060322546293
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang