Birch Cottage Clarens
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 290 Naude Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Birch Cottage is 'n smaakvol gemeubileerde huis wat selfsorgverblyf bied in Clarens, 'n skilderagtige dorpie aan die voet van berg Horeb. Die verblyf is sentraal geleë naby gewilde restaurante en besienswaardighede.
Birch Cottage beskik oor 2 slaapkamers met lieflike uitsigte oor die bergreeks en bied slaapplek aan tot 6 gaste. Die slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl daar 2 enkelbeddens op 'n solderkamer is. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad terwyl die tweede badkamer apart is en 'n stort het.
Die kombuis is volledig toegerus om in gaste se selfsorgbehoeftes te voorsien en beskik oor 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer het 'n kaggel en 'n TV met DStv en maak oop op 'n patio wat met gemaklike sitplek gemeubileer is. Braaigeriewe en veilige parkeerplek word voorsien.
Die dorp bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge soos Clarens Gholflandgoed, Golden Gate Nasionale Park, voetslaan, kunsvlieghengel, abseil en witwatervlotvaart.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Daleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 114
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 290 Naude Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Birch Cottage Clarens het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 290 Naude Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang