Successfully reported

Birch Cottage Clarens

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elize D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik gebly! Ons het heerlik gebly in Birch Cottage - asemrowend mooi uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandri V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Asemrowend en baie bekostigbaar. Die plek is baie netjies en mooi. Baie lekker gebly en baie gemaklik. Plek is netjies, skoon en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glen A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

An amazing weekend and will definitely stay there again when visiting Clarens. The accommodation and location were out of this world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius Andre B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantasties. Ons as familie het Birch Cottage baie geniet en sal weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Peaceful and pleasant. The house is well equipped. My stay was pleasant. The host was very caring. We had car issues on the road, and she was understanding and willing to assist with alternative arrangements.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie-Louise G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Clarens vir die siel. Baie netjiese huis met die mooiste uitsig binne maklike stapafstand na alles. Veilige parkering binne die erf. Alles wat jy nodig het vir selfsorg, en baie goeie kommunikasie vanaf die eienaar voor en tydens ons verblyf. Kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Uitstekend. Uitstekende wegbreek in rustige omgewing. Pragtige woning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

We thoroughly enjoyed our stay. The cottage is clean and comfortable with everything you need. Perfectly located away from the hustle and bustle but within easy walking distance of the main square. The view from the verandah is stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine F
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2025

Netjies, modern, goeie ligging, baie spasie, veilig. Wat 'n lekker naweek! Die huis is baie netjies en modern en die uitsig is wonderlik! Die ligging is ideaal vir 'n klomp dames om te stap waar hulle wil wees - naby aan die Plein en ander besienswaardighede. Dankie vir die vriendelike diens. Ons sal hierdie plek vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Albert E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Wonderlik. Lekker wegbreek plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 290 Naude Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqlh45OrT0VrpTzC3dwkGgnMuAr7fprOkSxgLdYft5GTiwSVtQd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 114 5 1 5 290 Naude Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.516936528404 28.420800292625
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang