Birch Tree Cottage
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Christo Avenue, Olivedale, Randburg, 2158, Gauteng
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Birch Tree B&B is 'n huislike B&B in Olivedale in Randburg wat skoon en gasvrye verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers bied.
Ons gastehuis het 4 gemaklike slaapkamers en 1 selfsorg-eenheid wat slaapplek vi 8 gaste het. Die slaapkamers is almal privaat en het en suite-badkamers. Geriewe sluit 'n elektroniese kluis, platskerm-TV, DStv, Netflix, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, veilige parkeerplek van die straat af, 'n gemeenskaplike leefarea, 'n patio en 'n swembad vir al die gaste in. Daar is gratis WiFi. Toere en vervoer kan op versoek gereël word.
Birch Tree Cottage is loopafstand van Olivedale Kliniek en net 'n paar minute van die Ticketpro Dome, Northgate Inkopiesentrum, Fourways Mall, Randburg, Kya Sands, Northriding, Northlands Deco Park, en Monte Casino, Sokkerstad, Sandton City, Strijdom Park, die leeupark, Maropeng en nog meer besienswaardighede af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Emil Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 83
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 20 Christo Avenue, Olivedale, Randburg, 2158, Gauteng
- Gaste dink Birch Tree Cottage het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Christo Avenue, Olivedale, Randburg, 2158, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang