Birch Tree Cottage
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Christo Avenue, Olivedale, Randburg, 2158, Gauteng
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Birch Tree B&B is in Olivedale, Randburg geleë en bied skoon en gasvrye verblyf. Ideaal vir sake- en vakansiegangers.
Verblyf bestaan uit 4 gerieflike slaapkamers en 1 selfsorg-eenheid met slaapplek vir tot 8 gaste. Die slaapkamers is almal privaat en het en suite-badkamers, geriewe sluit in 'n elektroniese kluis, 'n platskerm-TV, DSTV, Netflix, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe, veilige parkeerplek van die straat af, 'n gemeenskaplike sitkamer en patio ook. as 'n swembad vir almal om te geniet. Gratis WiFi is oral in die gastehuis beskikbaar. Toere en vervoer kan op versoek gereël word.
Birch Tree B&B is stapafstand vanaf Olivedale Clinic en slegs enkele minute vanaf The Ticketpro Dome, Northgate Winkelsentrum, Fourways Mall, Monte Casino, Randburg, Kya Sands, Northriding, Northlands Deco Park, Soccer City, Sandton City, Strijdom Park, The Lion Park, Maropeng, en vele meer besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Emil Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 83
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 20 Christo Avenue, Olivedale, Randburg, 2158, Gauteng
- Gaste dink Birch Tree Cottage het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Christo Avenue, Olivedale, Randburg, 2158, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang