Birds Babble
Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Andries Pretorius Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
-
Vanaf
R2 000R1 700 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Birds Babble bied moderne selfsorgwoonstelle in Mbombela (Nelspruit).
Die eenhede het lugversorging, plafonwaaiers, WiFi, satelliet-TV, en 'n volledige kombuis. Elk eeenheid lei na 'n stoep met braaigeriewe en 'n gemeenskaplike plonspoel.
Die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe is slegs sowat 28 km ver, Mbombela (Nelspruit) se middestad is 3,6 km van die perseel af en die Krugerwildtuin is minder as 50 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mareli Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 30 Andries Pretorius Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Birds Babble het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Andries Pretorius Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang