Successfully reported

Birds Nest

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Martin V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netjies en goed toegerus. Goeie ligging naby winkels. Ons was Bloemfontein toe vir nie aangename redes nie, maar dinge wat ons moes doen. Ons was genoodsaak om op nommer 99 'n oornagplek te kry en ons was goed en met compassion hanteer in ons hertseer tyd. Die kamer was goed toegerus en baie ruim. TV en WiFi ook beskikbaar, wat ons misgeloop het weens ons moegheid. Sal ons beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jorrie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lekker. Ons het lekker geslaap, sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie gerieflik en pragtige kamer met veilige parkeering. Pragtige kamer in 'n stil area. Alles wat mens nodig het om te oornag. Naby aan N1-snelweg. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Presies wat ek verwag het. Baie lekker gebly, sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ig J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer. Vriendelike gasvry mense. Sal Birds Nest vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanru N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie netjies en goed geleë. Vriendelike mense. Baie lekker, dankie - netjies en goed geleë. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beulah B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Very comfortable. Nice stay. It would have been nice if the bathroom had a door on it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Baie gasvrye en vriendelike ontvangs, netjies en skoon kamer en geriewe. Tydperk by die gastehuis was baie lekker, niks meer verlang nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Yip. Lekker gebly. Netjiese verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christo R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2025

Dit was voorwaar 'n aangename ervaring. Baie lekker gebly. Alles was skoon, goed ingerig en die ontvangs was voortreflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sidney en
Marelize ...

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Steenkamp Street, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdb79ad1fc978bd0938fed277a7fdeada5d95488df7980fa291f12897bbd40ae2fc0b9558def3b81030548d3c1c0a3a25a73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 12 Steenkamp Street Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.156793873412 26.183707295832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang