Successfully reported
+28

Black Rock Haven

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Black Rock House, End of Link Road, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R770 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Black Rock Haven is uniek omdat dit by die monding van die Mahlongwa-rivier en die pragtige Black Rock-strand geleë is. Dit is net 800 m noord van Scottburgh se hoofstrand.

Gerieflike verblyf word aangebied in 2 selfsorgeenhede op die boonste verdieping. Eenheid 1 is 'n ruim eenslaapkamereenheid met 'n groot, privaat balkon wat asemrowende uitsigte oor die rivier en strand bied. Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort en bad, sowel as 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea met 2 uittrek-enkelbeddens en TV met volledige DStv. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Eenheid 2 is 'n ruim oopplan-ateljeewoonstel met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea met 'n TV met volledige DStv. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. Eenheid 2 het eksklusiewe toegang tot die lapa met 'n see-uitsig en 'n sonkraglig. Dit is ideaal vir 'n koppie koffie soggens en braai saans.

Black Rock Haven is deel van Black Rock House wat 'n privaat huis met troeteldiere in 'n lieflike, gemeenskaplike park-styl tuin is. Albei eenhede het privaat ingange. Daar is heelwat plek om te ontspan en 'n braai te geniet, sowel as 'n privaat uitkykarea waar gaste kan braai of 'n koppie koffie kan geniet terwyl hulle die sonsopkoms waardeer. 'n Privaat hekkie lei na die rivier en stil strand.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Evert H
Gesin met klein kinders
5.0
Breathtaking heaven perfect see holiday destination! Black Rock Haven was exactly as the name suggests. Heaven! My wife, 3-year-old dau...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Cor& Elsa S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende plek incl. service van Jacky. Dit was 'n heerlike plek vanweë sy ligging en rus. Verder was die appartement ruim, lig en van alle benodigd...
Sien meer
Sep 2025
Gavin C
Saam met vriende
5.0
Stay was wonderful. It was almost like having a private beach. So clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Willemina C
Saam met lewensmaat
5.0
Die verblyf was aangenaam. Die eenheid was netjies, gerieflik en goed toegerus. Ons gasvrou was ook baie vriendelik en hulpvaardig. Die uitsig vanuit ...
Sien meer
Jun 2025
Carol H
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, lekker, lekker. Ons het vreeslik lekker gebly, gasheer en vrou was baie vriendelik. Alles was gerieflik en naby alles. Ek sal definitief weer ...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Guy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Black Rock House, End of Link Road, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Black Rock Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 770
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 770
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 770
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Black Rock House, End of Link Road, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60de906ff2025d41dd23517049206ff8d2548b9a8fbb98dc8619ddba6154219ca8d4b1a26c0e3d98621a68db6baff7342fcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag (plek vir 3) 48 5 1 5 Black Rock House End of Link Road, Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.269349886101 30.76251996263

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang