Blessed @ Bay Central & Safe Accommodation
Beskrywing
Die Blessed @ Bay Ivy Guestroom En-Suite is ideaal vir paartjies en is 'n bekoorlike oopplan-eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort. Bykomende geriewe in die kamer sluit 'n TV, 'n etenstafel en 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in. Gaste kan in 'n privaat binnehof ontspan en toegang tot braaigeriewe voor die hoofhuis hê. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Blessed @ Bay Spekboom Selfsorgwoonstel is ontwerp vir gesinne en akkommodeer 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl 'n kinderslaapbank slaapplek vir 2 kinders bied. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid beskik oor 'n oopplan-leefarea met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kombuis met 'n ontbythoekie. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe. Buite kan gaste panoramiese see-uitsigte geniet en braaigeriewe in 'n privaat binnehof geniet. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 29 MJ Harris Street, Da Nova, Mossel Bay, 6505, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang