Successfully reported
+24

Blinkwater 20

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 116 Beach Road, Blinkwater 20, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Blinkwater 20 is 'n ruim selfsorg-eenheid in 'n strandwoonstelgebou net 30 meter van die see af in Kusweg Strand. Die woonstel is baie sentraal geleë, loopafstand van gewilde restaurante en winkels.

Die woonstel is op die tweede verdieping geleë en bied slaapplek vir 4 gaste. Die woonstel het 2 groot slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n koningingrootte-bed. Vanuit beide slaapkamers is daar deure na 'n ingeslote balkon met groot glasskuifvensters met pragtige berguitsigte. Lekker sonterras, veral in die wintermaande. Beide slaapkamers het ook onbelemmerde berguitsigte. Die badkamer het 'n vrystaande stort, bad, wasbak en toilet.

Die hoofleefarea bestaan uit 'n oopplan-leefarea, eetarea en 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste word voorsien van tuisgebakte beskuit, melk, koffie, tee en suiker. Gaste wat langer as 5 dae bly, ontvang 'n bottel vonkelwyn. Sjokolades is in die kamer vir u genot.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix en DStv. WiFi is ook beskikbaar. Die oopplan-leefareas het volle see-uitsigte met skuifdeure wat na 'n balkon lei. Daar is ook veilige onderdakparkeerplek. Daar is braaigeriewe en 'n wasmasjien beskikbaar op die dak van die woonstelgebou. Die woonstel is op die tweede verdieping en trappe bied toegang tot die woonstel, ongelukkig geen hysbak nie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Inez Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 116 Beach Road, Blinkwater 20, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blinkwater 20 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 116 Beach Road, Blinkwater 20, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f6f59862fa59a148c36c32a95f251ff7137f2b1e79a57d5e37af4f2c7c75117c66b77a4bf86e4ad539d3c568a8bfca74645?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 116 Beach Road Blinkwater 20 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.115070253991 18.823214162566
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang