Successfully reported
+22

Blinkwater Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R511, Farm Hardekoolbult Portion 2, Koedoeskop, 0361, Limpopo
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blinkwater Gastehuis bied verblyf op 'n plaas net buite Koedoeskop in Limpopo. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gemaklike oornagverblyf.

Verblyf word aangebied in 4 dubbelkamers, 2 kamers vir 3 persone en 2 luukse dubbelkamers. Alle eenhede het privaat ingange, gemaklike beddens, linne en handdoeke, privaat badkamers, lugversorging en TV's. Elke kamer bied ook bykomende geriewe soos mini-yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en mikrogolfoonde.

Gaste het ook toegang tot gratis WiFi, veilige parkering en 'n restaurant op die perseel. Die gastehuis is naby plaaslike winkels en verskeie wildplase geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Restaurant op die perseel

Ligging

  • R511, Farm Hardekoolbult Portion 2, Koedoeskop, 0361, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R511, Farm Hardekoolbult Portion 2, Koedoeskop, 0361, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3837398988bb24f55480a1d61eefebd89af9ca295a74429f3a11a7fb1b5bbe50fbccd5fda76ffac9a5b60890d978b6c9804b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) R511 Farm Hardekoolbult Portion 2 0361 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.940428418027 27.564276158809
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang