Blinkwater Guest House
Beskrywing
Gaste het 'n keuse tussen 4 pragtig ingerigte dubbelkamers. Elk van hierdie eenhede bied slaapplek vir tot 2 gaste. Die kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en bevat ook lugversorging en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot veilige parkering en 'n restaurant op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike winkels en verskeie wildplase.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Rook binnenshuis is verbode.
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf so gereël is.
Tariewe sluit ontbyt in.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Daar is 2 luukse dubbelkamers en albei hierdie eenhede kan tot 4 gaste akkommodeer. Die kamer het 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n rusbank, lugversorging en 'n TV. WiFi is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek en 'n restaurant op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike winkels en verskeie wildplase.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Rook binnenshuis is verbode.
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf so gereël is.
Tariewe sluit ontbyt in.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Each of these units can accommodate up to 3 guests. The room is furnished with a double bed and a single, and has an en-suite bathroom that is fitted with a shower, washbasin, and toilet. Linen and towels are provided. The room is equipped with a bar fridge, microwave, tea- and coffee-making facilities and also contains air-conditioning and a TV. Access to Wi-Fi is available. Guests also have access to secure parking and a restaurant on the premises. This property is within close proximity to local shops and various game farms.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Maaltye
Huisreëls
Rook binnenshuis is verbode.
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf so gereël is.
Tariewe sluit ontbyt in.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: R511, Farm Hardekoolbult Portion 2, Koedoeskop, 0361, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang