Bliss B&B
Beskrywing
Die Ateljeewoonstel het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die leefarea bied gemaklike sitplek en 'n TV, terwyl die kombuisie toegerus is met 'n mikrogolfoond, lugbraaier, yskassie, elektriese ketel en koffiemasjien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit in 'n mikrogolfoond, lugbraaier, yskassie, elektriese ketel en koffiemasjien.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die hoofhuis bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer, wat slaapplek bied vir tot 4 gaste. Beide slaapkamers is ingerig met koninggrootte-beddens, en die badkamer het beide 'n bad en 'n stort. Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n lugbraaier, oond, stoof, skottelgoedwasser en yskas-vrieskas in. Die oopplan-leefarea het 'n groot platskerm-slim-TV en 'n eetarea. Gaste kan ontspan op die privaat, gemeubileerde patio.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 49 Taunton Road, Wembley, 3201, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang