Bliss on JBay
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Waterbessie Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R870 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bliss on Jbay bied selfsorgverblyf met privaat ingange, geleë op die eienaar se eiendom in Jeffreysbaai. Hierdie eenhede is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspannende verblyf tydens hul besoek aan hierdie kusdorp.
Gaste het 'n keuse tussen 2 pragtig ingerigte kamers met privaat en suite-badkamers. Elke eenheid is ontwerp vir gemak en albei beskik oor privaat ingange, gemaklike beddens, kwaliteit linne en handdoeke, kombuisies, TV's en gratis WiFi. Die een woonstel het toegang tot 'n houtdek met see-uitsigte, terwyl die ander woonstel toegang het tot 'n privaat plonspoel.
Hierdie eiendom het toegang tot veilige parkeerplek van die straat af. Gaste sal naby plaaslike geriewe soos verskeie strande, winkels, restaurante en die Seekoei-rivier Natuurreservaat geleë wees.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Yolanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 33 Waterbessie Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Bliss on JBay het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Waterbessie Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang