Blombos Selfsorg
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 5431, 44 Disa Sirkel, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Blombos Selfsorg is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die skilderagtige kusdorp Betty's Bay. Hierdie knus toevlugsoord is perfek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek in 'n rustige omgewing.
Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte bed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n slaapbank vir 2 kinders in die sitkamer.
Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en bevat 'n tweeplaat-induksiestoof, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die oopplan-woonstel beskik oor 'n gemaklike stoel en 'n TV en volledige DStv.
Die woonstel beskik oor 'n patio met 'n sitarea waar gaste kan ontspan en 'n maaltyd op die braai kan kook. Gratis WiFi en veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Betty's Bay en sy omgewing bied 'n wye verskeidenheid natuurlike besienswaardighede, insluitend die Stoneypoint-pikkewynkolonie, Harold Porter Botaniese Tuin, pragtige strande, wandelpaaie, winkels en restaurante. Buitelug-entoesiaste kan draf, fietsry, visvang en 'n verskeidenheid watersportsoorte geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lenie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Erf 5431, 44 Disa Sirkel, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Blombos Selfsorg het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 5431, 44 Disa Sirkel, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang