Successfully reported
+20

Blommelot

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Portion 1, Blaauwbank Farm, Blaauwbank, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blommelot is in die bosveld versteek en bied gerieflike verblyf net 13 km vanaf Brits. Dit is ideaal vir 'n groot familie-byeenkoms, bedrywige rampartytjies, spanbougeleenthede of net 'n rustige naweekwegbreek vir 'n paartjie.

Verblyf is beskikbaar in 15 selfsorgeenhede insluitend eenhede met slaapplek vir 2 en gesinseenhede met slaapplek vir 4. Elke eenheid het gemaklike beddens en 'n privaat badkamer met stortgeriewe. Elke eenheid het ook koffie- en teemaakgeriewe.

Daar is 'n gemeenskaplike braai-area en 'n kombuis wat met 'n yskas en stoof toegerus is. Gaste kan 'n koffiefles en beskuit neem en vroegoggend na die dam stap waar kranige vissermanne bietjie kan visvang.

Blommelot is net 3 km vanaf die gewilde trou-venue Fatherland Estate. Dit is dus ideaal om te gebruik as oornagverblyf vir gaste wat graag die aand saam met familie en vriende wil deurbring.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Liane V
Saam met vriende
5.0
Fantasties en gemaklik. Ons het so lekker gebly! Dis 'n baie mooi plek met baie goeie kliëntediens! Ons sal vir seker weer daar gaan bly.
Okt 2025
Zani S
Saam met vriende
5.0
Ontspanne, gerieflik en behulpsaam. Ons was by 'n troue en Blommelot was die ideale verblyf vir een aand. Die gasvrou het ons mooi ontvang en ons het ...
Sien meer
Sep 2025
Jp D
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig lekker om so in die bos te kan bly so naby aan die mooi natuur. Bakie lekker gebly en baie veilig.
Sep 2025
Rolanda T
Gesin met klein kinders
5.0
Natuurskoon mooi. Pragtige plek en rustige atmosfeer.
Jun 2025
Karlien N
Saam met vriende
5.0
Absolutely loved it. What a treat! We absolutely loved every second. Staff and hosts were extremely helpful and friendly; it felt like ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Esbe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Portion 1, Blaauwbank Farm, Blaauwbank, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Blommelot het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Portion 1, Blaauwbank Farm, Blaauwbank, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b2d629d8e3dabd9ad7b50efc2752c368d428f7f6ff2bd5fa071cccab1c39156016bb0b19c015bdc284310ac0126348ae56d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Portion 1, Blaauwbank Farm Blaauwbank 0250 Noordwes 021 201 8901 12:00-21:00 14:00 -25.514596476597 27.776848450813
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang