Successfully reported

Blouberg Stay

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Privaat eenheid wat na die swembad front
Selfsorg
Privaat ingang eenheid - Slaap 2
Selfsorg
Breezy Garden eenheid
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskassie en eetgerei in.
Privaat kothuis - Slaap 2 volwassenes en 2 kinders op stapelbed
Selfsorg
Langtermynhuis- 6 gaste
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Gaste mag nie musiek buite speel en partytjies word nie toegelaat nie.
- Die kamers word weeksdae skoongemaak (uitsluitend openbare vakansiedae en naweke)
- Maak asb. die braai-area skoon indien julle dit gebruik het.
- Daar is 'n herlaaibare lig, 'n tweeplaatgasstoof en 'n ketel vir beurtkrag.
- Wanneer gaste die bespreking aanvaar, aanvaar hulle ook dat hulle te alle tye toesig sal hou oor hul kinders by die swembad.
- Gaste mag nie in die aand swem nie.
- Linne en badhanddoeke word voorsien. Moet asb. nie badhanddoeke by die swembad gebruik nie. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
- Ekstra gaste word nie toegelaat nie en 'n ekstra fooi kan gehef word indien daar ekstra gaste is.
- 'n Geldige krediet- of debietkaart moet voorsien word vir die breekskadedeposito, asook 'n identiteitsdokument soos 'n ID of bestuurslisensie.
- Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 797
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 797
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 797
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Dianthus Road, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6307052e4d9f950f6064b0e68cca19cebbd9f0e17e939e6be8eef4f3dfd76d94c8f1032f3204796b5af5eda5017ddf03e76f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R797 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 8 Dianthus Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.82196526432 18.493077743661

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang