Blouberg Studios
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 11 Aug 2025 tot 31 Okt 2025.
Prys sluit in
- Tuin-ateljee
-
Selfsorg.
Linne en handdoeke word voorsien.
Skoonmaakdiens een maal per week (linne en handdoeke word omgeruil).
- Starfish Ateljee op boonste verdieping
-
Selfsorg.
Linne en handdoeke word voorsien.
Skoonmaakdiens een maal per week (linne en handdoeke word omgeruil).
Huisreëls
Bring asb. jou eie strandhanddoeke saam.
Rook is verbode in die woonstelle, maar gaste is welkom om buite in die tuinarea en op die balkon te rook.
Geen troeteldiere word toegelaat nie, asook nie gaste wat nie betaal nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Dolphin Drive, Bloubergrant, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang