Bloubrak Gastehuis
Beskrywing
Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het ook 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Gesinseenheid met Volledige Geriewe Hierdie eenheid is ideaal vir ’n gesin en bied gerieflike verblyf met 2 slaapkamers, elk met ’n en suite-badkamer. Hoofslaapkamer: Koningingrootte-bed Tweede slaapkamer: Dubbelbed en 3/4 bed Elke en suite-badkamer is toegerus met ’n stort, wasbak en toilet Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste word vriendelik versoek om hul eie swemhanddoeke saam te bring. Die leefarea sluit ’n volledig toegeruste kombuisie in met: * Tweeplaatstoof en oondjie * Mikrogolfoond * Eetgerei en breekware * Tee- en koffiemaakgeriewe * Etenstafel vir gemaklike maaltye * Yskassie * Gaste is welkom om van die buite braai gebruik te maak. Beide slaapkamers beskik oor hul eie TV. Gratis WiFi is beskikbaar in die eenheid. Hierdie selfsorgeenheid bied die ideale balans tussen huislike gemak en ontspanning – perfek vir ’n gesinswegbreek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 3 kinders. Die eenheid bestaan uit drie slaapkamers en is ideaal vir gesinne of kleiner groepe. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort, wasbak en toilet. TV in die kamer. Die tweede slaapkamer beskik oor ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet.Tv in die kamer Die derde slaapkamer is ingerig vir koninging grootte bed solwel as n 3/4 bed. Hierdie kamer het nie n badkamer nie. Tv in die kamer Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste word versoek om hul eie swem handdoeke saam te bring. Die kombuis is volledig toegerus met ’n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, ketel, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n toonbank met sitplek vir informele etes. 'n Sit area en ’n stoep met 'n ingeboude braai-area in – perfek vir gesellige kuiers. Die stoep kyk uit oor die swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 1
1 x Kinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Delver Street, Parys, 9585, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang