Successfully reported
+15

Blougans 3

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Blougans street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blougans 3 bied gemaklike verblyf in 'n ruim eenheid op die eienaar se eiendom in Gansbaai, Wes-Kaap — perfek vir 'n paartjie se wegbreek.

Die eenheid op die eerste verdieping spog met pragtige see-uitsigte en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n klein stoof, lugbraaier, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n teleskoop, perfek om na die oseaanhorison te staar, en 'n lugversorger.

Gaste kan ontspan op die ruim balkon met buitesitplek en 'n ingeboude braai — 'n ideale plek om skemerkelkies te geniet.

Veilige parkering is op die perseel beskikbaar vir gaste se gemoedsrus gedurende hul verblyf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Deon V
Saam met lewensmaat
5.0
Die aandag aan detail en bederf tydens ons verblyf was fantasties. Ek en my vrou het heerlik gebly. Susan is 'n uitmuntende gasvrou. As ek 'n punt uit...
Sien meer
Okt 2025
Ineke B
Saam met lewensmaat
5.0
6 ster verblyf en bederf! Hierdie was "next level" verblyf en bederf. Soveel snackies en bederfies wat so waardeer was. Die eenheid is aan die eienaar...
Sien meer
Sep 2025
Luane J
Saam met lewensmaat
5.0
Luuks en gemaklik. Ontvangs baie vriendelik. Die verblyf is pragtig en luuks. Hulle het eetgoed en heerlike koffie gegee. Vir seker waarde vir geld.
Sep 2025
Charles H
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was onvergeetlik en ver te kort! Sal definitief weer daar bly! If we could give it a 10/10 we would! The view is spectacular and th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Henk & Christelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese blyplek met baie bederf. Dit is die mooiste blyplekkie en baie ruim. Alles is smaakvol en die gasvrou en gasheer het ongelooflik baie moei...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Susan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 3 Blougans street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blougans 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Blougans street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47af2bbe4f5ccd991a97714af6fb1b61495e118da16223c22f819398854d2698ab35613454cfe3a24d592fe8e5d198d56474?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 3 Blougans street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.571020496153 19.35137938948

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang