Blougans 3
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Blougans street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Blougans 3 bied gemaklike verblyf in 'n ruim eenheid op die eienaar se eiendom in Gansbaai, Wes-Kaap — perfek vir 'n paartjie se wegbreek.
Die eenheid op die eerste verdieping spog met pragtige see-uitsigte en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n klein stoof, lugbraaier, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n teleskoop, perfek om na die oseaanhorison te staar, en 'n lugversorger.
Gaste kan ontspan op die ruim balkon met buitesitplek en 'n ingeboude braai — 'n ideale plek om skemerkelkies te geniet.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar vir gaste se gemoedsrus gedurende hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Susan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 3 Blougans street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Blougans 3 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Blougans street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang