Successfully reported
+51

Blue Haven Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 121 Snyman Street, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blue Haven Guesthouse bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Polokwane. Dit is ideaal vir 'n paartjie, enkelreisiger of sakereisiger en is net 13 km vanaf die Polokwane Internasionale Lughawe.

Die gastehuis beskik oor 2 tripelkamers met slaapplek vir 3 gaste elk, 3 dubbelkamers met slaapplek vir 2 gaste elk en 1 gesinskamer met slaapplek vir 3. Die tripelkamers het enkelbeddens, die dubbelkamer het 'n dubbelbed en die gesinskamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Ander geriewe in elke kamer sluit 'n koffiestasie, mikrogolf en yskassie in. 'n TV en gratis WiFi is ook in elke kamer beskikbaar. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Daar is ook 'n tuin op die perseel waar gaste kan ontspan.

Die gastehuis is net 13 km vanaf die Polokwane Wildreservaat, 7 km vanaf Peter Mokaba-stadion en 7 km vanaf die Pietersburg Slang- en Reptielpark.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ansie V
Besigheidsreis
5.0
Oulike plek. Ons mense bly altyd lekker by Blue Haven en kan dit beslis aanbeveel.
Okt 2025
Ansie V
Besigheidsreis
5.0
Lekker plek. Dit is altyd lekker om by Blue Haven te oornag. Bly altyd lekker.
Sep 2025
Ansie V
Besigheidsreis
5.0
Lekker verblyf. Ons mense het lekker gebly en gaan weer daar bly.
Aug 2025
Ansie V
Besigheidsreis
5.0
Baie gerieflik. Ons mense het lekker gebly. Hulle wil weer daar oornag.
Jun 2025
Peter M
Saam met lewensmaat
4.2
Good. Very quiet location, excellent reception.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Jannie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 58

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 121 Snyman Street, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Gaste dink Blue Haven Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 121 Snyman Street, Polokwane, 0700, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3b950bf40c09258031f384ee9f86496e25d1208766a293670e6a366744004c19203ff05a4a8c36a1bbe91a241f937513736?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 121 Snyman Street Polokwane 0700 Limpopo 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -23.881504272002 29.467206206152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang