Blue Haven Guesthouse
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 121 Snyman Street, Polokwane, 0700, Limpopo
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blue Haven Guesthouse bied uitsigte oor die tuin en bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Polokwane. Dit is 'n ideale opsie vir óf 'n paartjie, 'n alleenreisiger óf 'n korporatiewe reisiger aangesien dit net 13 km vanaf Polokwane Internasionale Lughawe is.
Dié gastehuis bied twee driepersoonskamers met slaapplek vir 3, drie dubbelkamers met slaapplek vir 2 en 1 gesinskamer met 'n kapasiteit van 3 gaste. Die driepersoonskamers is ingerig met enkelbeddens, die dubbelkamer het 'n dubbelbed en die gesinskamer het 'n dubbel- en 'n enkelbed. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n koffiestasie met 'n mikrogolfoond en 'n yskassie in. Vir gaste se vermaak is 'n TV en gratis WiFi beskikbaar. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Gaste kan in die tuin by die eiendom ontspan.
Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 13 km vanaf Polokwane Wildreservaat, 7 km vanaf Peter Mokaba-stadion en 7 km vanaf Pietersburg Slang- en Reptielpark.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Jannie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 58
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 121 Snyman Street, Polokwane, 0700, Limpopo
- Gaste dink Blue Haven Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 121 Snyman Street, Polokwane, 0700, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang