Blue Lagoon Beach House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R850.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook word nie toegelaat nie, daar is 'n balkon buite waar gaste kan rook. 
Gaste moet hul eie strand-/swemhanddoeke saambring.
Slegs parkeerplek is in die oprit beskikbaar, en tot 3 kleiner voertuie kan geakkommodeer word. Indien daar meer as 2 voertuie is, moet alternatiewe reëlings getref word. Geen parkering word op straat toegelaat nie.
Geen geraas of harde musiek na 23:00 nie. 
Geen wasgoed, handdoeke, ens word toegelaat om aan die balustrades te hang nie, maak asseblief gebruik van die wasgoedlyne. 
Geen troeteldiere word toegelaat nie aangesien daar nie genoeg spasie is om hulle te akkommodeer nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 6
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 46 Blue Road, Blue Lagoon 1, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang