Blue Roan - Bluebush Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R509 Koster Road, Magaliesburg, 1739, Gauteng
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Blue Roan - Bluebush Cottage is 'n troeteldiervriendelike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op 'n gedeelde perseel in Wes-Rand geleë is, sowat 8 km vanaf Magaliesburg, ideaal vir 'n paartjie.
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n spieëltafel. Die badkamer het 'n hoek-spa-bad, instapstort en toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die eenheid beskik het 'n kombuis wat met 'n vierplaat-gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas toegerus is. Die sitarea met 'n kamervenster en eetarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler.
Die eenheid lei na 'n stoep met sitplek en 'n ingeboude braai met berguitsigte. Die tuin is omhein. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 'n grasdak-lapa en speletjieskamer met 'n veerpyltjiebord en 'n pooltafel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Judy Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 99
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- R509 Koster Road, Magaliesburg, 1739, Gauteng
- Gaste dink Blue Roan - Bluebush Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R509 Koster Road, Magaliesburg, 1739, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang