Blue Sparrow Guest House
- Kapasiteit: 20 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12B Plein Street, Groenkol, Middelburg, 1055, Mpumalanga
- Vanaf R960 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Blue Sparrow Guest House is 'n goed gevestigde gastehuis in 'n stil woonbuurt Groenkol in Middelburg, Mpumalanga. Dit word omring deur klein winkeltjies en die Middelburg Mall is minder as 10 minute se ry weg. Daar is vinnige en maklike wegneemetes naby, asook 'n paar lieflike restaurante wat binne stapafstand is.
Verblyf word gebied in óf pragtig ingerigte, kontemporêre en suite-kamers óf selfsorg-eenhede. Hierdie lieflike kamers is ideaal vir langtermyn sakeverblyf, romantiese wegbreek of ontspanningsgroepe. Geriewe in die kamer wat in al die kamers beskikbaar is, sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie en werkstasies in. Die selfsorg-eenhede het almal hul eie kombuisie.
Middagetepakkies kan bestel word wanneer nodig. Veilige parkeerplek en 'n sprankelende swembad dra by tot jou ervaring. Die gastehuis het 'n inwonende bestuurder.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Ria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 12B Plein Street, Groenkol, Middelburg, 1055, Mpumalanga
- Gaste dink Blue Sparrow Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12B Plein Street, Groenkol, Middelburg, 1055, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang