Blue Sparrow Guest House
- Kapasiteit: 20 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12B Plein Street, Groenkol, Middelburg, 1055, Mpumalanga
- Vanaf R960 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Blue Sparrow Guest House is 'n gevestigde gastehuis in die stil woonbuurt Groenkol in Middelburg, Mpumalanga. Die gastehuis is omring deur winkeltjies en die Middelburg Mall is minder as 10 minute se ry weg. Daar is lekker wegneemeetplekke in die omtrek en 'n paar lieflike restaurante stapafstand van die gastehuis af.
Gaste het 'n keuse tussen pragtige en suite-kamers of selfsorg-akkommodasie. Die kamers is ideaal vir langtermynverblyf vir sakelui, romantiese wegbreke of vir vakansiegangers. Die kamers het elkeen 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en 'n lessenaar. Die selfsorg-eenhede het elkeen ook 'n kombuisie.
Middagetepakkies kan bestel word op versoek. Veilige parkeerplek en 'n helder swembad is deel van die ondervinding. Die gastehuis het 'n inwonende bestuurder.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Ria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 12B Plein Street, Groenkol, Middelburg, 1055, Mpumalanga
- Gaste dink Blue Sparrow Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12B Plein Street, Groenkol, Middelburg, 1055, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang