Successfully reported
+18

Blue Whale Way

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Blue Whale Way, Kommetjie, Cape Town, 7976, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 090 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Blue Whale Way is 'n vakansiehuis langs die Atlantiese Oseaan in die kusdorpie Kommetjie. Die perseel grens aan 'n natuurreservaat en die omgewing is totaal ongerep. Stap bloot van jou voordeur af tot op Long Beach se sagte sand. Jy kan die skepe wat rondom die Kaap de Goede Hoop vaar dophou, afgeëts teen Chapmanspiek in die verte.

Die huis het 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied gerieflike slaapplek aan tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Twee van die slaapkamers is op die onderste verdieping en het 2 enkelbeddens. Al 3 slaapkamers het gemaklike beddens en pragtige uitsigte oor die see, berge en sandduine. Ons bied ook geriewe soos 'n volledig toegeruste kombuis met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Verder is daar 'n etenstafel en 'n oopplan-leefarea met 'n kaggel. Gaste kan op die terras ontspan en die walvisse en sonsondergang bewonder.

Daar is 'n braai-area en veilige parkeerplek. Linne en handdoeke word voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is hope doendinge in die omgewing waaronder perdry, voëlkyk, wynproe, fiets- en bergfietsroetes, branderplankry, power-kiting, gholf en swem. Van hier kan jy ook Kaapstad se besienswaardighede soos die Waterfront, Tafelberg, die Wynlande of Kaappunt verken, elkeen slegs sowat 40 minute van ons af.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Kaggel

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
3.2
Ligging
4.9
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.1
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Dieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 15 Blue Whale Way, Kommetjie, Cape Town, 7976, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue Whale Way het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 090
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 090
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 090
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Blue Whale Way, Kommetjie, Cape Town, 7976, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjYmE3NTk5LTNhMmUtNGNlOS04YzRkLTUwNDBiMjU2MDg5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 090 per nag, vir 6 mense 17 5 1 4 15 Blue Whale Way Kommetjie 7976 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.127842723975 18.33942999471
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang