Successfully reported

Blue Views Delux @ Brookes Hill Suites

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Daar is 'n waskamer in die kompleks, skyfies kan gedurende kantoorure by ontvangs gekoop word.

Daar is 'n gratis skoonmaakdiens vir verblyf van 7 dae en langer. Dit sluit in dat handdoeke en linne verander word en die woonstel volledig skoongemaak word. Indien gaste vir 'n spesifieke tyd wil reël, laat weet asb. sodat ons kan probeer om gaste te akkommodeer.
Die skoonmaker is meeste dae by die kompleks. Die skoonmaker kan met 'n vooraf kennisgewing teen 'n ekstra koste gereël word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 220
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 220
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 220
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Lady Bea Crescent, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84657209725cd8bf54ba68bb56094fe944706cddd1751daa6495b8b23c08c798958926e135d200a82e3c6c7352cda9dd8072?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 220 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 1 Lady Bea Crescent Humewood 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.978182304531 25.651050833344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang