Successfully reported

Bokkomsnes

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Gaste mag nie in die huis by die kaggel braai nie. Braai word slegs op die stoep toegelaat.
Die badhanddoeke mag nie strand toe geneem word nie.
Geen oop vure word op die perseel toegelaat, slegs in die braai op die stoep.
Gaste moet asb. hul eie braaihout en swemhanddoeke saambring.
Gaste moet hul besittings in die aande toesluit en die alarm volgens die instruksies wat aangestuur sal word, gebruik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Bokkomdraai Street, Jacobs Bay, 7382, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1d5fcd96ec70a4d2b50fe171f838128d24c0bfa1b624ce0402c87dcba4fc0a866010d5e10c4561e8168b79471ee2655cfa6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 15 Bokkomdraai Street Jacobs Bay 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9694621 17.8869082
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang