Successfully reported
+31

Bokmakierie Place

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokmakierie Close, Koro Creek Golf Estate, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bokmakierie Place is 'n pragtige gastehuis wat in die Koro Creek Gholflandgoed geleë is. Die landgoed is in die dorpie Modimolle, noord van Bela-Bela, geleë. Gaste kan gholf, voëlkyk, natuurwandelings, fietsry, swem, perdry en spa-behandelings op die landgoed geniet.

Die gastehuis bied verblyf, as 'n geheel of afsonderlik, in 6 ruim slaapkamers met en suite-badkamers. Die slaapkamers is toegerus met 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort/bad.

Die gemeenskaplike leefarea het 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe. Die ruim patio het 'n gasbraai en toegang tot die swembad beskikbaar.

Daar is 'n restaurant op die landgoed wat elke oggend vanaf 07:00 a la carte-maaltye verkoop.

Die eiendom maak gebruik van sonkrag.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Mary R
5.0
Serene, quiet and soothing. Beautiful place, lovely home, we practically had the house to ourselves, large living area, beautiful furni...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Keithan M
Besigheidsreis
5.0
Awesome. Awesome stay, nice views, nice and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Keithan M
Besigheidsreis
5.0
Awesome. Awesome stay, friendly owner.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Morne V
Besigheidsreis
5.0
Very relaxed and peaceful. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Charl B
5.0
Briljant. Pragtige moderne huis met genoeg slaapplek. Baie tevrede! Waarde vir geld!
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bokmakierie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Bokmakierie Close, Koro Creek Golf Estate, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Bokmakierie Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokmakierie Close, Koro Creek Golf Estate, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57aad4adaf148b0ce3ebfa6c9357cdf2253c587ae8d96fbb21cd1989914e06a1256d5b9b3b17e676a9d8c32d91e2f4065f08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Bokmakierie Close Koro Creek Golf Estate 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.690637 28.392627
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang